Roofvoels
Van Die Wildtuin
Authors: Brett
Hilton-Barber and Lou Arthur
Photographs:
Albert Froneman
Illustrations:
Chip Snaddon
Format:
Full-colour, soft-cover, 48 pages, A4
Price:
ZAR 60.00 excl. postage
Die
roofvoels van die Laeveld met hul skerp, krom snawels, dodelike kloue,
verstommende sig en kragtige vlerke is van die natuur se
doeltreffendste jagters.
Roofvoels
van die Wildtuin is die mees toeganklike gids tot die
roofvoerls van Suid-Afrika se beoremsdste wildreservaat, die Nasionale
Krugerwildtuin.
Hierdie boek help jou:
om meer as
50 roofvoelsspesies wat in die Krugerwildtuin voorkom, te identifiseer;
om te weet
waar om hulle te soek
om hul
dodelike jagvernuf te waardeer
om te weet
wat hulle jag
om
migrasies en die roofvoel-kalender te verstaan
om te weet
hoekom roofvoels so ‘n sterk invloed op ons het