Ontdek
die Kruger
Authors: Brett
Hilton-Barber and Professor Lee R Berger
Photographs:
Nigel Dennis, Heinrich van der Bergh, Albert Froneman
Illustrations:
Chip Snaddon
Format:
Full-colour, soft-cover, 96 pages, A5
Price:
ZAR 120.00 excl. postage
Ontdek
die Kruger is geskryf deur die natuurkenner Brett Hilton-Barber en
wetenskaplike Professor Lee R Berger en verskaf 'n indringende blik op
Suid Afrika se wereldberoemde wildereservaat. Die skrywers stroop die
Krugerwildtuin tot by die kern en fokus hoofsaaklik op die Park se
beroemde vleiseters en die diere wat hulle jag. Ontdek die Kruger is
maklik om to lees, boeiend en insiggewend. Dit bewat meer as 100
treffende foto's deur top-wildfotograwe Nigel Dennis, Heinrich van den
Berg en Albert Froneman, as ook illustrasies deur die kunstenaar Chip
Snaddon. Daar is ook a siesoenale gids tot die Park, as ook
gedatailleerde streekskaarte om you besoek aan een van Afrika se
vernaamste wildebestemmings waarlik onvergeetlik te maak.
|
|